Guestbook

Sign Guestbook




Challenge Image

Current Entries

Viewing entries 11 through 20 (Total entries: 29)

Name:
Ronel Dreyer
Comments:
Ons het preke van Dr Willie Marais gevind op sermonaudio.com en was diep geraak dat Afrikaanse predikant so skerp staan op die Woord! Wonderlik. Watter predikante volg ook in sy voetspore? Sal graag wil weet. Ons is in Kanada
Saturday, March 19 2016 - 04:26 AM
Name:
Regina Korff
Comments:
Wonderlik ek soek en soek traktaatjies om uit te gee maar dit is moeilik en vandag gee die Here my u adres.Ek dink dit was in 1967 was u in Windhoek daar het ek tot bekering gekom.So soek ek die eboeke en traktaatjies. Soek 'n adres. baie dankie. Regina
Thursday, February 25 2016 - 01:53 PM
Name:
Tobie
Comments:
het met oom Willie se preke by preekindeks.net begin en nou hier ge-eindig. Dankie. eeds.co.za
Tuesday, December 08 2015 - 07:29 PM
Name:
Chris van Karos
Comments:
'n Voorreg om my dominee weer te hoor.
Sunday, October 18 2015 - 09:23 PM
Name:
Paul Roos
Comments:
Dis 'n skatkis om dr. Willie Marais se verklaring van die Bybel te kan lees. Dankie Here dat U iemand soos Willie Marais op ons lewens paaie kon bring.
Thursday, July 02 2015 - 05:16 AM
Name:
Annelie
Comments:
Wat n voorreg om steeds oom Dr Willie se stem te kan hoor.
Wednesday, June 24 2015 - 11:10 PM
Name:
Chris Cronjè
Comments:
Dr Willie, u is nou by God self, Sy Woord wat u lewenslank verkondig het.
Friday, June 19 2015 - 10:36 PM
Name:
Annelie Smit
Comments:
Dankie Jesus
Monday, January 19 2015 - 03:51 PM
Name:
Magda Botes
Comments:
Dankie Jesus vir 'n person soos dr Willie Marais
Monday, January 19 2015 - 03:49 PM
Name:
Charlotte van der Walt
Comments:
Ek waardeer die preke en lees materiaal, dis so lekker om die waarheid te kan hoor, sit vir ons nog op asb
Friday, November 07 2014 - 11:18 AM
Powered by DRBGuestbook – PHP Hosting