Guestbook

Sign Guestbook




Challenge Image

Current Entries

Viewing entries 21 through 25 (Total entries: 25)

Name:
Charlotte vd Walt
Comments:
Dankie ek geniet die webtuiste, sit meer op asb!

GEREFORMEERDE KERK KAMEELDRIFT
Wednesday, July 10 2013 - 07:19 AM
Name:
Jan Grey
Comments:
Baie mense gaan hierby baat vind. Ek het Ds Willie Marais & Ds Gerhard Cruywagen in 1958 hoor praat in Hendrina. My ma en hy het mekaar goed geken. Sy was later 'n sendeling in Zululand se makathini-vlakte met hgaae "Zulu Evangeli". Dr Willie het my en Elise in 1970 getrou. Hy het ook ná my kragdadige bekering in Sept 1967 'n kamp gehou vir al my wilde vriende en baie het tot bekering gekom. Dir Here seën hom en vir jou! Jan Grey, Gold Coast, Australië. Hand 20:24.
Friday, November 18 2011 - 11:57 PM
Name:
Charlotte vd Walt
Comments:
ek is lief vir al dr. Willie se Boeke
Monday, October 31 2011 - 10:37 AM
Name:
Christina
Comments:
Ons het \"\'n Man van God gestuur\" gelees en besef dat u op ons pad gestuur is vir n doel...baie dankie
Tuesday, May 24 2011 - 06:37 AM
Name:
Faith
Comments:

Greetings! I\'ve been reading your web site for some time now and finally got the bravery to go ahead and give you a shout out from Dallas Tx! Just wanted to mention keep up the excellent work!
Thursday, April 14 2011 - 02:57 PM
Name:
Ilse van der merwe
Comments:
Baie dankie ek het groot respek vir Ds. Willie marais,deur sy lewe en preke het ek tot bekering gekom. Dankie
Monday, January 17 2011 - 11:39 AM
Name:
Tienie
Comments:
Puik boodskape, die moderne kerk kan verskriklik baie hierby leer om terug na die ou paaie van redding tegaan
Sunday, January 09 2011 - 10:59 AM
Name:
Deon
Comments:
Ek hou van die sleutelwoord onderwerpe. Dis kort en kragtig en mens hoor duidelik wat die Bybel oor die onderwerp te sê het.
Thursday, December 09 2010 - 06:59 AM
Name:
sonja
Comments:
baie mooi, dankie
Wednesday, December 08 2010 - 01:01 PM
Powered by DRBGuestbook – PHP Hosting